Peyton Manning

Peyton Manning
Manning in 2017
Gebore24 Maart 1976 (1976-03-24)

Peyton Manning (gebore 24 Maart 1976) is 'n voormalige Amerikaanse voetbalspeler wat 18 seisoene in die NFL gespeel het. Hy word beskou as een van die beste spelers van alle tye weens sy talle loopbaanprestasies.[1]

  1. "Peyton Manning". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2019. Besoek op 12 Februarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy